Download Flippen Nice Mp3 by Wentzel
Here’s an amazing song and music lyrics from the talented and prolific German singer, “Wentzel“. It’s a song titled “Flippen Nice“, and was released in 2025. This beautiful song, accompanied by a stunning music video, audio, and lyrics, is sure to captivate listeners of all ages. Don’t miss out on this beautiful musical experience.
Get MP3 audio, Download, Stream, and Share this powerful song with your friends and family, and let the blessings overflow! By sharing it with your loved ones, you’re spreading the goodness and joy that this song brings. #CeeNaija
Download More WENTZEL Songs Here
Lyrics: Flippen Nice by Wentzel
Dis flippen nice
Hoe jy in daai rokkie swaai
Sรช my, is jy daai nooi
Of laat jy net die koppe draai?
Jou lekker ding
Jy laat my helemal verdrink
As jy so om en om my
Maak of jy my nie raak sien
Die aap is uit die mou
Jy weet ek like jou
Die aap is uit die mou
Jy weet ek gaan jou trou
Jy’s flippen nice
As jy two-step
En my hart is vol
As jy vir my kyk
Maak nie regtig saak nie
Jy’s flippen nice vir my
Jy’s flippen nice
As jy two-step
En my hart is vol
As jy vir my kyk
Maak nie regtig saak nie
Jy’s flippen nice vir my
Jy’s flippen nice vir my
Oh, oh, oh
Jy’s flippen nice vir my
Oh, oh, oh
Flippen nice is die manier
Hoe ek jou op my hande wil dra
Sรช my, is jy die een of
Maak jy net manne praat?
My hart wil sing
Jy’s my begin
My hart se punt
As jy so om en om my smile
Maak jy my meer verlief
Die aap is uit die mou
Jy weet ek gaan jou trou
Jy’s flippen nice
As jy two-step
En my hart is vol
As jy vir my kyk
Maak nie regtig saak nie
Jy’s flippen nice vir my
Jy’s flippen nice
As jy two-step
En my hart is vol
As jy vir my kyk
Maak nie regtig saak nie
Jy’s flippen nice vir my
Jy’s flippen nice vir my
Oh, oh, oh
Jy’s flippen nice vir my
Oh, oh, oh
Oh, oh, oh
Jy’s flippen nice vir my
Oh, oh, oh
Jy’s flippen nice vir my
Jy’s flippen nice
As jy two-step
En my hart is vol
As jy vir my kyk
Maak nie regtig saak nie
Jy’s flippen nice vir my
Jy’s flippen nice vir my