Home Music Video & Lyrics

Gerduan Kemp – Koffie In Die Kroeg

Download Koffie In Die Kroeg Mp3 by Gerduan Kemp

Here’s an amazing song and music lyrics from the talented and soulful South African singer, “Gerduan Kemp“. It’s a song titled “Koffie In Die Kroeg“, and was released in 2024. This beautiful song, accompanied by a stunning music video, audio, and lyrics, is sure to captivate listeners of all ages. Don’t miss out on this beautiful musical experience.

Get MP3 audio, Download, Stream, and Share this powerful song with your friends and family, and let the blessings overflow! By sharing it with your loved ones, you’re spreading the goodness and joy that this song brings. #CeeNaija

DOWNLOAD HERE

Download More GERDUAN KEMP Songs Here

Listen on your favorite platform

Lyrics: Koffie In Die Kroeg by Gerduan Kemp

Sit met โ€˜n glas in my hande
Daar hang net rook in die lug
Gaan ek uit is dit net alkohol wat ek ruik
en ek weet ek weet ek sal

Haar lyf sit vas in sy arms
Ring op haar hand as jy mooi kyk
Gaan ek uit is ek die een wat eensaam lyk
Ek sรช weer net nee dis al

My voete staan stil alhoewel ek wil weghol
Dis hoe jy proe wat my net hier hou
Jy sรช die regte ding op die verkeerde tyd
Vergeet waarvan ek hou vir jou
Net adrenalien wat my lyf nou benodig
Niks kafeรฏen is meer as genoeg
Jy is die regte ding op die verkeerde plek
Ek drink net koffie in die kroeg

Nou sit jy vas in my arms
Jou oรซ dwaal af as ek nie vir jou kyk nie
Gaan ons uit word ek weer met hom vergelyk
Ek sal weer net tweede val
My voete staan stil alhoewel ek wil weghol
Dis hoe jy proe wat my net hier hou
Jy sรช die regte ding op die verkeerde tyd
Vergeet waarvan ek hou vir jou
Net adrenalien wat my lyf nou benodig
Niks kafeรฏen is meer as genoeg
Jy is die regte ding op die verkeerde plek
Ek drink net koffie in die kroeg

En ek het met die tyd geleer
Daarโ€™s dinge wat โ€˜n mens nie altyd kan beheer
Vir nou sal ek net koffie in my hand vashou
Want mรดre wil ek als kan onthou

My voete staan stil alhoewel ek wil weghol
Dis hoe jy proe wat my net hier hou
Jy sรช die regte ding op die verkeerde tyd
Vergeet waarvan ek hou vir jou
Net adrenalien wat my lyf nou benodig
Niks kafeรฏen is meer as genoeg
Jy is die regte ding op die verkeerde plek
Ek drink net koffie in die kroeg

๐ŸŽต Are you a gospel artist? Get your song featured on CeeNaijaReach millions of gospel music lovers

Promote

Jy is die regte ding op die verkeerde plek
Jy is my koffie in die kroeg

๐Ÿ”’ All songs and media on this page are shared for gospel promotion purposes only. All rights belong to the respective artists and labels. If you are the rights holder and wish content removed, please read our DMCA & Copyright Policy or submit a takedown request here.

Comment below with your feedback and thoughts on this post.