Download Laat U Wil Mp3 by Riana Nel
The Namibian singer and songwriter Riana Nel, comes through with a song called “Laat U Wil“, and was released in 2025. This amazing and inspiring track is a must listen for any music lover. With its message and captivating melody, “Laat U Wil” is an addition to any playlist. Whether you want to download the mp3 watch the video or sing along with the lyrics, “Laat U Wil” is undeniably a song that will deeply touch the hearts of everyone who encounters it.
Get the MP3 audio, download, stream, and share this amazing song with your friends and family. When you share it, you’re spreading the goodness and joy of the song. #CeeNaija
Download More RIANA NEL Songs Here
You May Like These Too 🔥
Lyrics: Laat U Wil by Riana Nel
Ek staan voor n kruispad
En ek bid dat U my hand sal vat
Die pad onbekend
‘n Pad wat geloof gaan vat
En ek val op my knieë
En ek bid soos n kind alweer
Ek val op my knieë soos ek vra
Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid
Net U ken die einde
U wil is so goed en perfek
U hand van genesing
Wat ek net deur genade besef
En ek val op my knieë
En ek bid soos n kind alweer
En ek val op my knieë soos ek vra
Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid
Amen
Amen
Amen
Amen
So gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe ons soos ons behoort
En lei ons nie in die versoeking nie
So gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe ons soos ons behoort
En lei ons nie in die versoeking nie
En verlos ons van die bose!
Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die wereld wag vir Hom
Want aan U behoort die krag
Die mag en heerlikheid
Tot in alle ewigheid
Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die wereld wag vir Hom
Want aan U behoort die krag
Die mag en heerlikheid
Tot in alle ewigheid





