Home Gospel Global

Gillaume & René Worship – Lig Op Jou Oë

Download Lig Op Jou Oë Mp3 by Gillaume & René Worship

Here’s a song performed by the Global prolific music artiste and talented singer “Gillaume & René Worship“. This song is titled “Lig Op Jou Oë”, as it was released alongside its video. You’ll enjoy as you listen.

Download Audio Mp3, Stream, Share, and stay graced

DOWNLOAD HERE

Lyrics: Lig Op Jou Oë by Gillaume & René Worship

Vers 1:
Daar’s ‘n Koning wat regeer
Hy’s ewig en onwankelbaar
As Hy praat bewe die aarde
Sy almag en Sy waarde is onmeetbaar

Listen on your favorite platform

Vers 2:
Hy’s ‘n vesting in die storm
’n Toevlug as die berge om ons val
Elke wapen wat gemaak word
Sal breek onder die almag van Sy hand

Koor:
Lig op jou oë, kom kyk en sien
Die God van die Leërskare
Hy heers oor die aarde

Wees stil en weet,
Hy is jou God
Hy is hoog verhewe
Hy regeer verewig

Vers 3:
Daar’s ‘n Koning wat regeer
Die soom van Sy kleed vul die tempel
Ons leier in oorwinning
Dis Hyself wat voor ons uit sal gaan

Vers 4:
Al lyk alles uit beheer
Is Hy steeds op die troon van genade
Koninkryke wankel
maar dié wat op die Rots is sal bly staan

🎵 Are you a gospel artist? Get your song featured on CeeNaijaReach millions of gospel music lovers

Promote

Brug:
Hy wat hoër as die berge is
Hy wat bo al die storms heers
Hy wat sterker as die sterkste winde is
Ek kyk op, ek kyk op na U

🔒 All songs and media on this page are shared for gospel promotion purposes only. All rights belong to the respective artists and labels. If you are the rights holder and wish content removed, please read our DMCA & Copyright Policy or submit a takedown request here.

Comment below with your feedback and thoughts on this post.